
YADA PRAYER JOURNEY DAY 1
“Let us be glad and rejoice and give honor to Him for the marriage of the Lamb has come, and His wife prepared herself.” (Rev 19:7) In light of this verse, let’s remind ourselves that we are in a period of preparation to get ourselves ready for the return of our Bridegroom. Please let this next 9 days be a transformation walk for you, discovering why it is important to be refined in such a manor to be acceptable in the sight of our King when He arrives.
I’m following a 9 day of prayer with Yedayah Joubert. It’s very insightful daily teachings she shares about our intimate relationship with Abba Father and Yahshua and she share keys how to unlock our journey with Him through the Tabernacle.
Unfortunately, it’s in Afrikaans but I’m going to share it on the ROAR groups and here on the blog too. The English-speaking members can Google translate her messages if they want to share in the prayer walk of the 9-day journey.
I know this will bless us in so many ways. As I said, we need each other, and we need to stand in unity on this Ancient Road of YAH.
AND THE SPIRIT AND THE BRIDE SAY COME
REVIVE REPENT RESTORE ROAR
Shalom, Mattaniah
‘n Kort verduideliking van die NAME en titels

Exodus 3: 15 Elohim said also to Moses, This shall you say to the Israelites:
YaHUaH, the Elohim of your fathers, of Abraham, of Isaac, and of Jacob, has sent me to you!
This is My name forever, and by this name I AM to be remembered to all generations.

Vader se Naam – YAHUaH (hebreeuse letters – _Yod Hey Vav Hey_)
Seun se Naam – YAHUsha
Wat beteken – _YaHUaH verlos_
(Ons vind dit in die Naam v Joshua)
God – Elohiem
Gees – Ruach
Kyk die interessante Skrif

Prov 30: 4 Who has ascended into heaven and descended?
Who has gathered the wind in His fists?
Who has bound the waters in His garment?
Who has established all the ends of the earth?
What is His name, and what is His Son’s name, if you know?
Onthou ‘n naam verteenwoordig jou karakter, outoriteit, uniekheid en essensie.

Dag 1
09.07.2025
Tema : Alef, Ons Soewereine Elohiem (God)
Weereens welkom by ‘n splinternuwe gebedsreis!
Ek vertrou jou oë is gerig na BO… en jou hart klop opgewonde!?

Gedagtes rondom die ALEF.
Ons eerste letter is oorspronklik voorgestel met die kop van ‘n OS of BUL (sterkte en leierskap), en het die waarde EEN. In ons intieme wandel met Vader en ons Messias moet ons vir onsself uitmaak, of HY werklik ons Eerste Liefde is? Ons weet natuurlik dat HY Almagtig en Sterk is… maar, erken ek HOM as mý Vader, mý Koning en mý Meester… en leun ek in my swakheid op Hom alleen? Ons moet hierdie gewigtige vrae nie oorhaastig antwoord nie… Mens maak mos tyd en bemoeienis met iemand wat vir jou belangrik is!? Mag ons nooit die vlg aanklagtes teen ons hoef aan te hoor nie…

Mal 1: 6 ‘n Seun eer die vader, en ‘n kneg sy meester.
As EK dan ‘n Vader is, waar is my eer? En as EK ‘n Meester is, waar is die vrees vir My? sê YaHUaH van die Leërskare…

Mat 7: 23 En dan sal EK aan hulle sê: Ek het julle nooit geken (yada) nie.
Gaan weg van My, julle wat ongeregtigheid bedryf!
_(Of… julle wat die wet oortree)_
Ek glo daar is reeds heelwat goed wat in jou hart opkom, wat deur die kosbare Gees opgewek word… skryf dit neer! Ek dink bv daaraan… dat Vader ons EERSTE liefgehad het, en dat Yahusha geleer het _“Soek allereers die Koninkryk van YaHUaH… en al hierdie dinge sal vir jou bygevoeg word”._ Mag ons waak daarteen om louwarm gelowiges te wees, wat stadigaan wegdryf van Vader af! Wat is my verskonings…? Hoekom skeep ek die Liefhebber v my siel af?
Verder, moet ons HOM ook HEELhartig soek & dien… in ELKE area van ons lewens…

Psalm 86: 12 I will confess and praise You, O YaHUaH my Elohim, with my whole (united) heart; and I will glorify Your Name forevermore.

Prov 13: 6 (a) Righteousness (rightness and justice in every area and relation) guards him who is upright in the Way…
Geliefdes, gebrokenheid, afgodery en skuldgevoelens kan veroorsaak dat ons HELE hart nie op Hom gerig is nie… Net wanneer ons kwaliteit tyd by ons Geneesheer spandeer, kan Hy ons kan heelmaak en vry maak… Afgodery het egter vandag ook ‘n heel ander vorm aangeneem, as fisiese beelde… Wat okkupeer tans jou aandag en tyd, geliefde…?

Eseg 14: 3 Seun van Adam, hierdie manne het hulle drekgode (afgode) in hulle hart opgeneem en die struikelblok tot hulle ongeregtigheid voor hulle aangesig neergesit – sou Ek My dan werklik deur hulle laat raadpleeg?
Luister met jou geesmens…

Hosea 6:3,6 Yes, let us know (recognize, be acquainted with, and understand) Him;
let us be zealous to know YaHUaH [to appreciate, give heed to, and cherish Him].
His going forth is prepared and certain as the dawn, and He will come to us as the [heavy] rain, as the latter rain that waters the earth.

YaHUaH se TABERNAKEL
Daar is net EEN hoof ingang, een POORT, wat ons Messias Yahusha verteenwoordig… en HY is die Enigste Weg waardeur ons tot YaHUaH kan nader! Laat ons Sy voorhof van LIEFDE betree met lof op ons lippe en ‘n groot waardering in ons harte vir wat ons Verlosser vir ons bewerk het! En onthou wat Hosea ook leer.


Hos 6: 6 For I desire and delight in dutiful steadfast LOVE and goodness, not sacrifice, and the knowledge of (yada) and acquaintance with Elohim, more than burnt offerings.
Wat belangrik is om by hierdie POORT te onthou (zagar):
• Volg Vader se protokol wanneer ons tot HOM nader _(altyd eers na die waskom)_
• Spandeer dan kwaliteit tyd met ABBA & die Woord
• Besoek Sy Tent & teenwoordigheid elke dag
Geliefdes, dis een ding om van ABBA te weet, en heeltemal iets anders om Hom persoonlik te ken (yada)…

Meer Lewende Brood:
Eks 15: 2,
Eks 34: 6,
Deut 6: 4-7,
1 Kron 16: 11,
Ps 18: 2,
Ps 28: 7&8,
Ps 100: 4,
Jer 16: 19,
Eseg 14: 1-8,
Mat 6: 33,
Joh 17: 3,
1 Joh 4: 7-21,
Open 4: 11
Mag ons hoor hoe Vader ons op ons naam roep! En onthou ons is deel van ‘n groter prentjie en EENheid… waarna ons more in meer detail sal kyk.

GebedsGesprek…
Besoek Die Waskom. Vra die Gees wat jy moet bely. Vra Vader om vergifnis dat jy Hom nie eer en vir Hom tyd maak soos wat Hy begeer dat ons moet nie… Sit opnuut jou hand in Syne, nie net vir die gebedsreis nie… maar ook vir ‘n nuwe seisoen saam met HOM. Bid soos die Gees lei en stort jou hart voor Hom uit. Dalk is dit teleurstellings in die verlede wat jou afsydig gemaak het? Praat met jou Wonderbare Raadsman daaroor. Bring jou begeerte voor Hom om nader te kom as ooit tevore…. Dra jou geliefdes wat ver v YaHUaH af leef, opnuut op aan Hom.
Ek sluit af deur net ons Liefdevolle Vader te verhef. Bedink die Onwankelbare EEN aan jou sy… Daar is geen einde aan Sy skoonheid, liefde, wysheid en mag nie! Hoor hoe besing Habakuk ons ALEF

Hab 3:19 YaHUaH Elohim is my Strength, my personal bravery, and my invincible army;
HE makes my feet like hinds’ feet and will make me to walk _[not to stand still in terror, but to walk_] and make [ _spiritual_] progress upon my high places _[of trouble, suffering, or responsibility_]!
Mag jy bewus wees van hoe SY Aangesig oor jou skyn!

Psalm 29: 11 YaHUaH will give [unyielding and impenetrable] strength to His people;
YaHUaH will bless His people with peace.
Yedayah

