7 Oktober 2023 Israel Oorlog

Hierdie verrasingsaanval van die Hamas in Israel op Saterdag, 7 Oktober, is PRESIES op die dag en datum 50 jaar later na die 1973 Yom Kippur, 6dag oorlog. En wat is 50 in Yahweh se siklusse? ñ Jubilee. Toevallig? Stellig nie. En gaan kyk maar terug op vorige Smitah cycles as dit oorslaan wat in die wêreld al gebeur het

🤔

 baie interessant.

Dit was ook op ñ Shabbat dag, presies na Sukkot op Vrydag, 6 Oktober verby is. Die laaste vd 7 feeste van Yahweh.

Die rede hoekom My volk ten gronde gaan is omdat hulle nie My krag of my Woord ken nie, sê Abba.

As ons gaan kyk na die +\- 45 profesieë wat verwys na die eindtye, in Isaiah, Amos, Joel, Daniel, Ezekiel ens. dan laastens in Openbaring – sal ons sien dat baie lande Israel haat, hul wil uitwis en dit het al vir generasies en generasies so gebeur.

Hierdie is die hele rede hoekom ek *Endtime Watchman* geskryf het. Jul is meer as welkom om hom te bestel op Amazon. Ek bespreek eindtyd profesieë daarin en is die teaching hieroor heeltemal te lank vir ñ FB gesprek.

Hier is die skakel om dit te bestel:

👇
👇

Endtime Watchman
https://www.amazon.com/dp/B0CC3P4MBM

Dan: jul weet ons is in die bybelse jaar 5993, en nie in 5784 nie, nê? Ek het 16Sept’23 daaroor ñ hele teaching op YouTube gaan plaas. Jul is welkom om dit te gaan luister.

As ons in die Hebrew jaar 5784 is, beteken dit dan dat Yahshua eers oor 216 jaar sal terugkom 

🤔

 en dis bietjie lank, sou jul nie sê nie? Want die jaar 5784 was gemanupileer deur n Rabbi omdat hul nie glo dat Yahshua die Messias is nie. Maar as jy na Yahweh se bybels kalender en tydlyn gaan kyk, sal ons die waarheid ontdek. Dis alles in die 5993-teaching.

Ons tyd loop uit en die kerk despinsasie gaan binne kort toemaak. Daaroor het ek ook n teaching gemaak.

5993 Teaching

👇

Bybelse dispensasie teaching 

👇
👇

NEEM IN AG:
Daar moet ñ Vredeskontrak opgestel word vir Israel om n oplossing te bring sodat ander lande haar nie meer inval nie, volgens bybelse profesieë. Hoe kan mens ‘n vredeskontrak opstel as daar nie ‘n oorlog is nie? Want as daar nie ‘n oorlog is nie, is daar mos vrede? Dus moet daar ‘n oorlog wees om so kontrak te trigger.

Hamas is maar net pionne wat gebruik word deur Iran en of dalk Rusland. As ons gaan kyk na Matt 24:20, sal ons sien dis presies wat Saterdag gebeur het, op ‘n Shabbat. Yahshua sê self daar, bid dat dit nie op ñ Shabbat gebeur nie, want dit sal die begin wees vd “abomination that causes desolation” waar die Anti-Christ sy verskyning sal maak na die wegraping. As ons verder in daardie hoofstuk lees, sal ons ook sien daar Yahshua self sê, daar sal ñ tydperk aanbreek wat nog nooit so erg was soos dan nie – die “abomination that causes desolation”. Dis alles eindtyd gebeure wat vir ons al profeties deurgegee was.

Daarom sê ek altyd, as jy die Bybelse profesieë ken, en jy hou vir Israel dop, kan ons presies sien wat gebeur volgende want Abba sê in Amos 3:7, Hy sal NIKS doen voordat Hy eerste sy profete ingelig het nie.

Doen asb die moeite en neem die tyd om na bogenoemde teachings te luister, vir meer insig en wysheid uit Abba se Woord. Indien daar nog vrae daarna is, kontak my gerus direk op whatsapp of epos my na info@mattaniahministries.co.za

Wat ons wel oor kan bid, is dat ortodokse Jode sal besef Yahshua is hul Redder en dat hul tot bekering sal moet kom en die wat nog aan die slaap is in die gees, sal wakker word en besef die einde is op ons, sodat hul, hul lampies kan volmaak voordat ons Bruidegom terugkeer.

Laastens, onthou ons is ingeent in die Olyfboom (Rom 11) wat ñ skadu is van Yahshua, ons is nie ingeent by Israel nie, nêrens in die Skrif staan dit so nie. Israel is die vyeboom, wat Yahshua vervloek het omdat hy geen vrugte gedra het nie, die dag voordat Hy vermoor was.

So ons is geanker in Yahshua, en ons moet ons oë gefokus op Hom hou, sodat ons gereed sal wees vir Sy Wederkoms want ons is kinders van die Lig en dag, en nie vd duisternis en nag nie. (1Thes5:5)

GEBEDSVERSOEK:
Amir Tsarfati

✒️

“Pray for Israel. Pray for the families who have lost loved ones. Pray for the captives and the wounded. They will all have incredible trauma that they will have to process through in the months and years to come. Pray for wisdom for Prime Minister Netanyahu and the government as they mete out their response against Hamas and evaluate the steps to ensure this doesn’t happen again. Most of all, pray that God is glorified somehow through this.”

Shalom

Mattaniah

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *