
WAR CYCLE BLOOD MOON
Dit is belangrik vir ons as bruid om voorbereid te wees en gereed te staan soos die 5 wyse maagde. Om vlekkeloos te staan deur heiligmaking voor ons Bruidegom kom. Hy sal net soos Γ± dief in die nag kom vir die wat Hom nie verwag nie. Maar ons weet Sy koms is naby, daarom is ons ingelig, gereed, geheilig, gereinig en wys, want ons is kinders van die Lig en nie van die duisternis nie. (1 Tess5:5)
Ons lewe beslis in die laaste dae, daarom deel ek graag weer met julle die volgende:
In my boek πππππππ ππππππππ het ek Γ± hele hoofstuk geskryf hieroor: “π·πππππππ π΅ππππ πππππ ” in hoofstuk 5 as jy meer daaroor wil lees, bestel gerus die boek by Amazon op die volgende skakel:
Endtime Watchman
https://www.amazon.com/dp/B0CC3P4MBM
Luister ook my teaching oor “The Biblical Year 5993” op die skakel:
https://youtu.be/7ZF-vLW_bps?si=PY_YyPLIPNtYbhPK of gaan lees die inhoud op my blog op die skakel:
ππ
http://mattaniahministries.co.za/2023/09/15/yom-teruah/ want dit is onmoontlik dat ons nou in die 5784 Hebrew jaar is. Want as ons wel in die 5784 jaar was, beteken dit, dis nog 216 jaar voor ons Bruidegom kom π€·π»ββοΈen dit kan beslis nie wees nie. Want die vyeboom (Israel) het reeds in 1948 begin bot en Abba se Woord is duidelik hieroor in Matt 24:32-34 –
Vers 24: “Truly I say to you, in no way will THIS GENERATION pass away until all these things have occured.”
Goed, nou vra jy seker “Hoe lank is Γ± generasie?” Kom ons kyk wat sΓͺ Psalm 90:10 – “The days of our life are seventy yearsβ Or even, if because of strength, eighty years; Yet their pride [in additional years] is only labor and sorrow, For it is soon gone and we fly away.”
Nou kom ons vat 1948 en ons vat Ps 90:10 en ons neem tussen 70-80 vir 75 jare, en ons tel dit by 1948…. waarop kom ons uit? *2023*…
Vir baie mense sal dit nou klink na Γ± “skoot in die donker” maar ons kan nie meer Γ± blinde oog gooi vir die tekens wat Abba vir ons gee nie. Die wyse maagde was nie wys omdat hul gekyk het na die wΓͺreld nie, hulle het na Yahweh se woord gekyk waarin daar meer as 300 profesiΓ« in is oor Israel en meer as 40 oor die eindtyd. Haar oΓ« is gerig op Yahshua, haar Bruidegom en sy roep uit “COME YAHSHUA COME” met Γ± verwagting en verlange in haar hart vir haar Bruidegom. Sy was Γ± wyse maagd omdat sy haarself toegevou het in Sy teenwoordigheid en in Sy wysheid deur haar intieme verhouding met Hom.
Bly in Sy teenwoordigheid soveel aswat jy kan, bekeer jou van alles wat nie van Hom is nie en lei Γ± “set-apart” lewe wat anders as die wΓͺreld is. Staan in worship soveel as moontlik voor die Genade Troon, want dis waar Hy jou battles gaan oorwin en lig op jou banner of Halleluyah infront of your enemies because πππ ππππ ππ πππππ πππ ππ πππ πππ!
βπ₯π¦πΈπ₯β
ROARING BLESSINGS
πΊπππππ
π΄ππππππππ
www.mattaniahministries.co.za

