
END OF THE CHURCH AGE EPS.2
๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ โ๏ธโ๏ธโ๏ธ๐ฅโ๏ธโ๏ธโ๏ธ Wat beteken dit as ons sรช dis die einde van die kerk era, of dispensasie? In watter bybelse dispensasie is ons nou? Weet jy watter dispensasie in Abba se Woord vir ons gewys word? Weet jy watter dispensasie moet nog kom? Na watter tekens moet ons kyk? Almal baie interessante vrae๐ค Kom kuier saam met my en Enrich Muller vandag, tydens die program ๐๐ฏ๐๐ซ๐ญ๐ฎ๐ซ๐ง๐ข๐ง๐ ๐๐๐๐ฅ๐๐ฌ en leer saam met ons uit Abba se woord hieroor.

