END OF THE CHURCH AGE EPS.1

𝐄𝐍𝐃 𝐎𝐅 𝐓𝐇𝐄 𝐂𝐇𝐔𝐑𝐂𝐇 𝐀𝐆𝐄 𝑬𝒑𝒊𝒔𝒐𝒅𝒆 #1 𝐄𝐧𝐫𝐢𝐜𝐡 𝐌𝐮𝐥𝐥𝐞𝐫 en 𝑴𝒂𝒕𝒕𝒂𝒏𝒊𝒂𝒉 𝑳𝒐𝒄𝒉𝒏𝒆𝒓 gesels oor die 10 maagde. Wie was die 10 maagde? Wie was die wyse maagde en wie was die onwyses? Wie was die “midnight shouters”? Hoe kan jy ñ wyse maagd word en hoe pas hierdie Skrifgedeelte in Mattheus in by die seisoen waarin ons is? Werklik baie interessante onderwerpe. Aangebied deur: Ps. Mattaniah Lochner Mattaniah Ministries www.mattaniahministries.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *