
Vir WIE het God lief?
‘n Skrifgedeelte wat ons πππππ vreeslik graag aanhaal is πΉππππππ 8:28, “πππ π€πππ‘ πππ‘ πΊππ πππππ π‘ππ πππππ ππππ‘ ππππ€πππ..” maar ons vergeet om die tweede gedeelte ook aan te haal van dieselfde vers, “π―π’π« ππ’πΜ π°ππ πππ ππππ πππ, ππΓ© π€ππ‘ π£ππππππ π π¦ πππ ππ’ππ‘ ππππππ ππ .”
My vraag vandag is, “Vir πππ het God lief en πππ het God lief?” Nou sΓͺ jy, “Maar Mattaniah natuurlik het God ALMAL lief!”
Oeps toe nie. Die antwoord is eintlik heel maklik, want ons kry mos die ππππππππ altyd in God se woord?Β
Kom ons kyk wat is die ππππππππ.
πΎππ» ππΌ πππβπ» ππΜ:
“ππ (God) πππ π
ππΜ ππππ πππ ππ πππππππ; diΓ© wat my soek, vind my.”
Υααα΄αKα΄ 8:17
Daar het ons nou die antwoord. God sal alles tengoede meewerk vir die wat πππ ππππ πππ, want Hy het diΓ© lief πππ πππ ππππ πππ.
Het jy God regtig lief? Liewer as enige iets anders? Suiwer opregte liefde, bo alles en almal? Liewer as daardie verslawing, daardie geheime sondetjie wat jy vertroetel en wegsteek vir almal?
Ek praat nie van ‘n Sondag-kerktoe-gaan-liefde nie, ek praat nie van ‘n in-die-bed-voor-ek-slaap-prewelgebedjie-liefde nie, ek praat nie van “Mattaniah ek’s ‘n Christen, natuurlik het ek God lief
“-nie, ek praat van ‘n πππππππ ππππ πππ ππππππππππ!

Want Sy Woord sΓͺ, Hy het diΓ© lief wat Hom liefhet. Indien jy wel vir God liefhet, het Hy jou mos ook lief? So moet gladnie bekommerd wees oor enige iets nie want dan sal alles mos tengoede vir jou meewerk as jy Hom liefhet!
Indien jy Hom nie bo alles liefhet nie, is dit vandag jou geleentheid om dit reg te stel. DiΓ© wat Hom soek, sal Hom vind.

Hanukkah blessings
πππ‘π‘ππππβ


