
RED HEIFER SIGN
Tydens my bybelstudie verlede week het ek afgekom op Nehemia 3 – The rebuilders of the wall – en in vers 31 lees jy van die Miphkad Gate. Hy is Noord van die East Gate net voor die cornerstone. Hy was ook genoem die Prision Gate of Judgment Gate. Jy gaan deur hom in die Kidron Valley deur na Mount Olives.
Wat vir my baie interessant was, net buitekant die Miphkad (spreek uit mif-kat) Gate was die Miphkad altar waarop hul die Red Heifers geoffer het.

Ek weet nie of jy weet van die Red Heifers nie? Hulle was geoffer om die tempel en priesters te reinig, buite die stadsmure. Hul moes ook vlekkeloos en perfek wees – klink dit bekend? Ja dit is Γ± skadu van Yahshua.
Die mees fasinerendse hiervan is dat hul in 2000 jaar nie sulke vlekkelose, perfekte Heifers kon opspoor nie – tot onlangs.

Β Hierdie Heifers is nou in Israel. Red Heifers moet geoffer word voor hul 3 jaar oud is, hierdie is nou net oor die 2 jaar en ons weet die 3de tempel moet gebou word binnekort.

Ek hou die Red Heifers al dop vandat hul in Israel aangekom het. As hul geoffer word, sal dit die 10’de Red Heifer offer wees in die geskiedenis vd Hebrew. Die ortodokse Jood glo as die 10’de Red Heifer geoffer word, kom hul Messiah.

In hul geval gaan hul die anti-christ aanvaar as hul Messiah en hy sal die tempel oopmaak vir alle nasies!
Die vrou wat saam my Israel toe gaan, Sonja, stuur vir my Saterdag die kort video oor die Heifers. Hulle vermoed die Heifers gaan hierdie Pesach geoffer word.

Indien dit die geval is, dan is ons letterlik in die laaste sekondes.

Hier is nog ‘n interessante onderhoud oor die RED HEIFERS en wat Hamas daarvan dink:
Dan het ek gister Γ± soortgelyke teaching geluister wat so week terug release was wat ek September 2023 in my blog gestuur het oor die “Mistery of the 120 Year Prophecy”. Dit bevestig my voorspelling van 2031 en dat ons 1 Nisan oorslaan na die Biblical Year 5995, maar dan moet daar hierdie jaar “iets” gebeur. Voorwaar baie interessant.

As jy nog nie daardie teaching van my gelees het van die Biblical Timeline en 5995 nie, gaan gerus na hierdie skakel:
Of luister die teaching op YouTube:

SΝcΝrΝiΝpΝtΝuΝrΝeΝ fΝoΝrΝ tΝhΝeΝ dΝaΝyΝ
“πππ π¨π ππππ πππ‘π°ππ‘ ππππ π π πππππππ ππππππ π―π πππππππ π―ππ ππππππ πππππππ ππ π―ππ ππππππππ.” α©α°OΥ 3:7
TΝhΝoΝuΝgΝhΝtΝ oΝfΝ tΝhΝeΝ dΝaΝyΝ
ππβπ€πβ βππ πππππ£ππ ππ ππππ π π‘ππππ π€βπππ πΌ π’π ππ π‘π π ππ‘ ππ πππππ π‘π π ππ£π ππ ππππ π βππ π‘ π€βπ π€ππ π πππ£πππ ππ ππππ ππ.
SΝoΝnΝgΝ oΝfΝ tΝhΝeΝ dΝaΝyΝ

α°α©αK α·αOαK
– ππ¨π§π π¨π ππππ―ππ§ –

ππππππ
ππππππ
πππππππ
ππππ



Shalom
β³πΆπππΆππΎπΆπ½
