HITTING THE WALL

🧱

Gister het iets interessant gebeur. Ek weet nie of jy dit opgelet het nie, maar Facebook en Instagram was Γ± tyd “buitewerking” en moes jy weer van vooraf in log om jou telefoonnommer te bevestig. Persoonlik wik en weeg ek al Γ± geruime tyd om van hierdie platforms te onttrek. Alhoewel ek 95% vd tyd daarop onderwerpe deel wat ek hier op Whatsapp en Telegram met jou deel, het ek gisteraand besluit om eksklusief Yahweh en Yahshua se Woord, Profetiese Woord en boodskappe deur Mattaniah Ministries net op Whatsapp en Telegram deur te gee en op my Blog.

Vrydag, 8 Maart 2024, merk my 40 dae kerf voordat ek vertrek na Israel vir my opdrag waarvoor ek gestuur word. Die week se 𝐒𝐒𝐠𝐧 𝐨𝐟 π‰π¨π§πšπ‘ wat ek gedeel het met jou is ook oor Γ± tydperk van 40 dae wat strek van 8 April – 18 Mei (dag voor Pentacost), daarom dink ek die tydsberekening is perfek om van die ander twee platforms te onttrek en in hierdie twee 40dae periodes in te gaan (want hul overlaps) en in Γ± media-vas in te gaan, retrospeksie te doen oor myself, deur nog bevryding te gaan, meer tyd in Abba se Woord en teenwoordigheid te spandeer en my tyd beter te bestuur.

Ons sal skrik as daar tyd gehou was, per dag, oor hoe lank ons onsself besig hou op social media platforms. Dit het ons identiteit geword, want wat gaan deur jou kop as jou foon weg is of gebreek het? Ons kan onsself nie meer indink sonder die slim foontjies in ons hande nie. πŸ™ˆ

Hiermee stel ek nou nie voor jy gooi jou foon in die naaste dam nie, dit is net Γ± kwessie van minder af kyk en meer op kyk. Ek het met my gesig teen die *social media muur* gekom en ek moet nou Γ± keuse maak. Hiermee moedig ek jou dan ook aan, om ook te dink aan Γ± keuse en te sien voor watter muur jy staan.

Deel van die Israel Opdrag gaan oor die Wailling Wall en gister praat ek en Γ± vriendin oor “walls” en sy stuur Skrif en ander bevestigings, maar die mooiste was die syfer 51 wat sy heeltyd sien en as jy in Hebrew Strongs 51 gaan kyk staan daar “my Father is a wall” πŸ˜² Mag Abba Vader die enigste 𝗠𝗨𝗨π—₯ in ons lewe wees waarin ons vaskyk, waarin ons vasloop en waarop ons ons kop laat neerlΓͺ, waarin ons ons gebedversoeke insit en ons trane op laat vloei.

Net soos ek ons Abba Vader ken, het Hy dit ook kom bevestig vanoggend want toe ek my foon aansit, toe kry ek Γ± YouTube notification oor Γ± kort boodskap: 𝐇𝐒𝐭𝐭𝐒𝐧𝐠 𝐭𝐑𝐞 𝐰𝐚π₯π₯? πŸ˜± daarom deel ek dit met jou vanoggend ook.
πŸ‘‡

Terwyl ek hier tik, herinner Yahshua my  aan Γ± Skrif waar Yahweh sΓͺ Hy sien ons mure, maar ek kon nie dadelik onthou waar dit staan nie. Toe ek dit nou gaan soek, staan ek weereens in verbasing, dit is in Isaiah 49, dieselfde hoofstuk wat ek by die Wailling Wall moet gaan lees😲
v16 “𝑩𝒆𝒉𝒐𝒍𝒅, 𝑰 𝒉𝒂𝒗𝒆 𝒄𝒂𝒓𝒗𝒆𝒅 π’šπ’π’– 𝒐𝒏 𝒕𝒉𝒆 π’‘π’‚π’π’Žπ’” 𝒐𝒇 π‘΄π’š 𝒉𝒂𝒏𝒅𝒔; (Hy verwys na die spykers in Yahshua se hande) π’šπ’π’–π’“ 𝐖𝐀𝐋𝐋𝐒 𝒂𝒓𝒆 π’‚π’π’˜π’‚π’šπ’” 𝒃𝒆𝒇𝒐𝒓𝒆 𝑴𝒆.”

Voor watter muur staan jy vanoggend? Mag die Muur waarin jy jouself gaan laat vasloop, die Muur van die ewige lewe wees, die Muur van hoop, die Muur van liefde, genade, vertroosting en die Muur van krag en oorwinning!
🧱
π‘Ίπ’‰π’‚π’π’π’Ž
ℳ𝒢𝓉𝓉𝒢𝓃𝒾𝒢𝒽

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *