14 Oktober 2023 ISRAEL

14 Oktober 2023, weer op ñ Sabbath, gaan weereens ñ skiedkundige dag wees. Daar was ñ ⭕🔥 “𝐑𝐢𝐧𝐠 𝐨𝐟 𝐅𝐈𝐑𝐄” solar eclipse oppad. Dis hoogs profeties vir die tyd waarin ons nou is en het ñ finominale Bybelse betekenis.

“𝑨𝒏𝒅 𝑰 𝒘𝒊𝒍𝒍 𝒃𝒆 𝒕𝒐 𝒉𝒆𝒓 𝒂 𝒘𝒂𝒍𝒍 𝒐𝒇 𝒇𝒊𝒓𝒆 𝒂𝒍𝒍 𝒂𝒓𝒐𝒖𝒏𝒅, 𝒂𝒏𝒅 𝑰 𝒘𝒊𝒍𝒍 𝒃𝒆 𝒇𝒐𝒓 𝒈𝒍𝒐𝒓𝒚 𝒊𝒏 𝒉𝒆𝒓 𝒎𝒊𝒅𝒔𝒕, 𝒅𝒆𝒄𝒍𝒂𝒓𝒆𝒔 𝒀𝒂𝒉𝒘𝒆𝒉.” ᘔᗴᑕᕼᗩᖇIᗩᕼ 2:5 (HRB)

Vir die van julle wat saam my die Burning One pad begin stap het op 22 April 2022, sal weet dit was een vd sleutel verse wat Yahweh vir ons gegee het op die berg, in HeavensView, McGregor daardie naweek.

In die voetnota in die Hebraic Root Bybel staan daar by die vers: “𝑈𝑛𝑤𝑎𝑙𝑙𝑒𝑑 𝑣𝑖𝑙𝑙𝑎𝑔𝑒𝑠” 𝑖𝑛𝑑𝑖𝑐𝑎𝑡𝑖𝑛𝑔 𝑠𝑒𝑐𝑢𝑟𝑖𝑡𝑦 𝑓𝑟𝑜𝑚 𝑎𝑡𝑡𝑎𝑐𝑘, 𝑤ℎ𝑖𝑐ℎ 𝑤𝑖𝑙𝑙 ℎ𝑎𝑝𝑝𝑒𝑛 𝑤ℎ𝑒𝑛 𝑴𝒆𝒔𝒔𝒊𝒂𝒉 𝒓𝒆𝒕𝒖𝒓𝒏𝒔 – also see 𝐿𝑒𝑣 25:18-19

Soos die Israeliete deur die woestyn beweeg het, was 𝒀𝑨𝑯𝑾𝑬𝑯 vir hulle ñ 𝐏𝐢𝐥𝐚𝐚𝐫 𝐯𝐚𝐧 𝐯𝐮𝐮𝐫 (vuurkolom) om hul die pad aan te wys na die beloofde land. Maar in hierdie laaste dae sal 𝒀𝑨𝑯𝑾𝑬𝑯 ñ ⭕🔥 om Israel wees want as ons dieselfde vers gaan lees in die Contemporary English Version, lees ons:

⭕🔥 “𝒀𝑨𝑯𝑾𝑬𝑯 𝑯𝒊𝒎𝒔𝒆𝒍𝒇 𝒉𝒂𝒔 𝒑𝒓𝒐𝒎𝒊𝒔𝒆𝒅 𝒕𝒐 𝒃𝒆 𝒂 𝒑𝒓𝒐𝒕𝒆𝒄𝒕𝒊𝒗𝒆 𝒘𝒂𝒍𝒍 𝒐𝒇 𝑭𝑰𝑹𝑬 𝒔𝒖𝒓𝒓𝒐𝒖𝒏𝒅𝒊𝒏𝒈 𝑱𝒆𝒓𝒖𝒔𝒂𝒍𝒆𝒎, 𝒂𝒏𝒅 𝑯𝒆 𝒘𝒊𝒍𝒍 𝒃𝒆 𝒊𝒕𝒔 𝒔𝒉𝒊𝒏𝒊𝒏𝒈 𝒈𝒍𝒐𝒓𝒚 𝒊𝒏 𝒕𝒉𝒆 𝒉𝒆𝒂𝒓𝒕 𝒐𝒇 𝒕𝒉𝒆 𝒄𝒊𝒕𝒚.”⭕🔥

Dit is ñ kragtige, gesalfde Woord vir nou, veral met Israel diep in ñ oorlog vasgevang. Interessant vir my is, hierdie verskyning sal net gesien word oor meeste dele van Noord- en Suid Amerika. 🤔 (Onthou, Yahweh laat dele vd wêreld sulke verskynings sien omdat daar ñ boodskap vir hulle is, net soos Hy ñ teken gegee het in die woestyn van ñ vuurkolom –  onthou Amerika is Babilon)

𝐃𝐀𝐍: Twee weke later 👀 is daar op 28 Oktober 2023 ñ 𝑭𝒖𝒍𝒍 𝑳𝒖𝒏𝒂𝒓 𝑬𝒄𝒍𝒊𝒑𝒔𝒆, wat genoem word ñ 𝐁𝐥𝐨𝐨𝐝 𝐌𝐨𝐨𝐧 🩸🌑 en dan is dit weer net sigbaar oor Afrika, gedeeltelik Europa, maar amper reg bo-oor Israel😲

Luister gou na die Skrif: “𝑨𝒏𝒅 𝑰 𝒘𝒊𝒍𝒍 𝒈𝒊𝒗𝒆 𝒘𝒐𝒏𝒅𝒆𝒓𝒔 𝒊𝒏 𝒕𝒉𝒆 𝒉𝒆𝒂𝒗𝒆𝒏 𝒂𝒃𝒐𝒗𝒆, 𝒂𝒏𝒅 𝒎𝒊𝒓𝒂𝒄𝒍𝒆𝒔 𝒔𝒊𝒈𝒏𝒔 𝒐𝒏 𝒕𝒉𝒆 𝒆𝒂𝒓𝒕𝒉 𝒃𝒆𝒍𝒐𝒘, 𝒃𝒍𝒐𝒐𝒅 𝒂𝒏𝒅 𝒇𝒊𝒓𝒆 𝒂𝒏𝒅 𝒗𝒂𝒑𝒐𝒓 𝒐𝒇 𝒔𝒎𝒐𝒌𝒆 (klink dit soos ñ oorlog?🤔) 𝑻𝒉𝒆 𝒔𝒖𝒏 𝒘𝒊𝒍𝒍 𝒃𝒆 𝒄𝒉𝒂𝒏𝒈𝒆 𝒊𝒏𝒕𝒐 𝒅𝒂𝒓𝒌𝒏𝒆𝒔𝒔 (14 Oktober 2023) 𝒂𝒏𝒅 𝒕𝒉𝒆 𝒎𝒐𝒐𝒏 𝒊𝒏𝒕𝒐 𝒃𝒍𝒐𝒐𝒅 (28 Oktober 2023) 𝒃𝒆𝒇𝒐𝒓𝒆 𝒕𝒉𝒆 𝑪𝒐𝒎𝒊𝒏𝒈 𝒐𝒇 𝒕𝒉𝒆 𝒈𝒓𝒆𝒂𝒕 𝒂𝒏𝒅 𝒈𝒍𝒐𝒓𝒊𝒐𝒖𝒔 𝒅𝒂𝒚 𝒐𝒇 𝐘𝐀𝐇𝐖𝐄𝐇. 𝑨𝒏𝒅 𝒊𝒕 𝒔𝒉𝒂𝒍𝒍 𝒃𝒆 𝒕𝒉𝒂𝒕 𝒆𝒗𝒆𝒓𝒚𝒐𝒏𝒆 𝒘𝒉𝒐 𝒔𝒉𝒂𝒍𝒍 𝒄𝒂𝒍𝒍 𝒐𝒏 𝒕𝒉𝒆 𝑵𝒂𝒎𝒆 𝒐𝒇  𝐘𝐀𝐇𝐖𝐄𝐇 𝒘𝒊𝒍𝒍 𝒃𝒆 𝒔𝒂𝒗𝒆𝒅.”
ᗩᑕTՏ 2:19-21

Oeggggg en kyk gerus na ᒍOᗴᒪ 2 (ek love Joel 2, dis waar Roaring Fire uit kom – ᒍOᗴᒪ 2:5) dan lees ons vers 30:
“𝑨𝒏𝒅 𝑰 𝒘𝒊𝒍𝒍 𝒈𝒊𝒗𝒆 𝒔𝒊𝒈𝒏𝒔 𝒊𝒏 𝒕𝒉𝒆 𝒉𝒆𝒂𝒗𝒆𝒏𝒔 𝒂𝒏𝒅 𝒊𝒏 𝒕𝒉𝒆 𝒆𝒂𝒓𝒕𝒉: 𝒃𝒍𝒐𝒐𝒅 𝒂𝒏𝒅 𝒇𝒊𝒓𝒆, 𝒂𝒏𝒅 𝒄𝒐𝒍𝒐𝒎𝒔 𝒐𝒇 𝒔𝒎𝒐𝒌𝒆” 😲

Burning Ones, 𝒀𝒂𝒉𝒔𝒉𝒖𝒂 is amper hier, dit is hoekom daar so “acceleration” in die Gees is. Dinge is besig om vinniger te beweeg en die vyand wil ons spoed breek! Maar niks en niemand gaan die werke van ons 𝐄𝐥𝐨𝐡𝐢𝐦 stop nie!

In my boek 𝐄𝐍𝐃𝐓𝐈𝐌𝐄 𝐖𝐀𝐓𝐂𝐇𝐌𝐀𝐍 het ek ñ hele hoofstuk geskryf hieroor: “𝐷𝑒𝑐𝑜𝑑𝑖𝑛𝑔 𝐵𝑙𝑜𝑜𝑑 𝑀𝑜𝑜𝑛𝑠” in hoofstuk 5. Bestel die boek by Amazon op die volgende skakel:
Endtime Watchman
https://www.amazon.com/dp/B0CC3P4MBM

Luister ook my teaching oor “The Biblical Year 5993” op die skakel:
https://youtu.be/7ZF-vLW_bps?si=PY_YyPLIPNtYbhPK

Om by die 𝐑𝐎𝐀𝐑 𝐎𝐅 𝐅𝐈𝐑𝐄 whatsapp groep aan te sluit, gaan na die volgende skakel:
https://chat.whatsapp.com/KkVVkF7IFCOGdkAJkDyNv9

Hierdie tekens in die lug is ñ enorme boodskap vir die bruid en vir die res van die wêreld. Maar spesifiek vir ons, is die boodskap: 𝐑𝐈𝐒𝐄 𝐔𝐏! 𝐖𝐀𝐊𝐄 𝐔𝐏! 𝐆𝐄𝐓 𝐑𝐄𝐀𝐃𝐘! 𝑫𝒐 𝒂𝒍𝒍 𝑰’𝒗𝒆 𝒕𝒐𝒍𝒅 𝒚𝒐𝒖 𝒕𝒐 𝒅𝒐 𝒂𝒏𝒅 𝒈𝒆𝒕 𝒓𝒆𝒂𝒅𝒚 𝒇𝒐𝒓 𝑴𝒆 𝒕𝒐 𝒕𝒐𝒖𝒄𝒉 𝒚𝒐𝒖 𝒍𝒊𝒌𝒆 𝒏𝒆𝒗𝒆𝒓 𝒃𝒆𝒇𝒐𝒓𝒆!  𝑮𝒆𝒕 𝒓𝒆𝒂𝒅𝒚 𝒇𝒐𝒓 𝒔𝒖𝒑𝒆𝒓 𝒂𝒄𝒄𝒆𝒍𝒆𝒓𝒂𝒕𝒊𝒐𝒏.

Kom ons bly afwagtend en opgewonde en 𝐆𝐄𝐑𝐄𝐄𝐃⭕🔥 dit is beslis ñ opwindende seisoen waarin ons is.
🔥⭕🔥
Burning Fire Blessings
Shalom
𝑀𝑎𝑡𝑡𝑎𝑛𝑖𝑎ℎ
www.mattaniahministries.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *