5783 CLASH of the GATES

As jy wonder of jy die “share” knoppie hier moet druk, moenie langer wonder nie.
Druk hom.

‘n Profeet is ek nie, dit is ook nie een van my Genade Gawes nie. (Ek weet waarmee God my gesalf het. Almal behoort God se stem te kan hoor, jy hoef nie ‘n profeet te wees om Sy stem te kan hoor nie). As ek ‘n sterk Woord kry van Yeshua, kry ek altyd bevestigings voor ek dit release. Altyd.

Hieronder is nog eenπŸ‘‡. Ek sΓͺ dit nie omdat ek dink ek is oulik nie hoor? It’s the fear of God driving me en my gewilligheid om gehoorsaam te wees en natuurlik omdat ek vir jou omgee. Mos!

Gedurende 2022 se Burning One konferensies het die span reeds begin “optel in die Gees” dat daar ‘n sterk weerstand inbeweeg teen “Religion” in die seisoen. The ‘nobodies’ is moving in. Die van julle wat van hierdie konferensies bygewoon het, het die woord gehoor wat ons release het tydens die sessies. It is what it isπŸ€·β€β™€οΈ The “noble ones” had their chances.

“Die skape word nou van die skape geskei!” het ek vir baie mense gesΓͺ. Waarvan sommige my baie skepties aangekyk het. Jy wat my so skepties aangekyk het? In 2023 gaan jy dit sterk ervaar en selfs sien gebeur. Moenie jou veiligheidsgordel vasmaak nie hoor! Just let go of everything you think you know is right. God want to show you something – asseblief word wakker en kyk wat om jou aangaan, en laat sak jou neus.πŸ‘ƒ

Vroeg in Desember het ek ‘n baie sterk woord release wat Yeshua op Sy hart het vir Sy volgelinge oor hulle religious praktyke wat hulle dink “soet” is, maar in werklikheid bitter is in Sy oΓ«.

ENOUGH IS ENOUGH!🦢

Hierdie woord wat Jeremiah Johnson twee dae terug release hetπŸ‘‡, bevestig elke woord wat ek van 2019 reeds begin hoor het oor “New Wine” tydens die konferensie wat ek gehost het in Slanghoek daardie jaar tot nou deur Burning Ones na ROAR OF FIRE en met die sterk religion gees wat ons beheer orals waar die volgelinge van Yeshua hulle voete neersit. The whole toe-tie!πŸ’

WATCH! As jy ‘n Watchman is, moet jy nou wakker wees! Moet nou nie sit en uilkies knip hier nie.πŸ¦‰πŸ˜΄

Ek sΓͺ weer: As God iets wil laat gebeur, sal Hy sy profete daarvan inlig en hulle sal dit release op die regte tyd en dit sal bevestig en getoets word as dit van Hom af is! #Daarna sal dit #manifisteer.

𝐃𝐒𝐭 𝐰𝐨𝐫𝐝 ππ„π•π„π’π“πˆπ† 𝐯𝐒𝐫 ‘𝐧 𝐫𝐞𝐝𝐞!
𝐌𝐨𝐞𝐭 𝐝𝐒𝐭 𝐧𝐒𝐞 𝐒𝐠𝐧𝐨𝐫𝐞𝐞𝐫 𝐧𝐒𝐞!
Jy is hardkoppig as jy na hierdie woord πŸ‘‡ nog steeds jou neus in die lug hou en doodgewoon aangaan soos altyd.πŸ‘€ Ondersoek jouself as dit jou ongemaklik laat voel.

Andersins, as jy gereed is om hierdie woord te hoor, gaan voluit! Moet niks terughou nie. Share dit wyd en suid! Dis nou jou kans om te draai in die regte rigting en ‘n verskil te maak met ewigheidswaarde. Dit is die regte skuif om te maak!

Onthou 2023:

π‘π„π•πˆπ•π„
𝐑𝐄𝐏𝐄𝐍𝐓
π‘π„π’π“πŽπ‘π„
π‘πŽπ€π‘

www.mattaniahministries.co.za

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *