
HANNUKAH Dag 8
๐๐๐๐๐๐๐๐ โ ๐ซ๐๐ 8
Vandag sluit ons af met die feesvieringe van Hanukkah. Regdeur die ๐๐๐ dae het ons ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ gevier, ๐๐๐๐๐๐ as ๐ณ๐ฐ๐ฎ vir die wรชreld en ook ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ (die ๐ถ๐๐๐) wat vir ons nuwe openbaringe kom uitwys met Sy ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐. In Grieks is die syfer 888 = ๐๐๐๐๐๐. Persoonlik is dit vir my een groot โ๐๐๐-๐๐๐๐๐๐โ omdat die syfer 8 so diep in my hart lรช.
Ek deel met julle โn paar goedjies wat Yeshua vir my uitgewys het in hierdie tyd.
๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐ฎ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ na Hannukah
Genealogie se betekenis, volgens Wikipedia, is die studie van die verwantskappe van individue binne gesins- & familieverband en die nasporing van hul afstammelinge en of voorsate.
As ons โ๐๐๐-๐๐๐๐โ en kyk na die groter prentjie van Hanukkah sal ons sien dat die Griekse inval en oorvat van die tempel 2200 jaar terug, โn ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ van die vyand was om die ๐ฑ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ van ๐๐๐๐๐๐ te probeer stop. Net soos die vyand probeer het in die tuin van Eden, net soos hy probeer het in Moses en Herodus se tyd om seuntjies te vermoor. Net so wou Satan ook die Joodse genealogiese bloedlyn stop tydens die Grieke se pagan monargie wat hul probeer afdwing het op alle Jode in daardie tyd. Hy wou ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐ ๐ด๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ met hierdie plan deur die Grieke wat die Joodse tempel afgevat het en gevul het met hulle ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐.
Ek besef nou hoe ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ hierdie ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฎ๐๐ was om die Maccabees te help om die Grieke te oorwin, ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐, en weer die tempel terug te eien en te โrededicateโ.
Onthou die ๐ด๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐พ๐๐๐๐๐๐๐ was โn baie klein groepie. Hulle het die ๐๐๐๐๐๐๐-๐๐๐๐๐๐๐ gebruik om sporadies die Grieke aan te val en met God se ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐, dit te kon regkry en die grondgebied terug te wen, in โn tydperk van presies op dag en datum, 3 jaar.
Baie ๐ฑ๐๐ ๐ het ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ van hulle Joodse tradisies en gelowe in daardie tyd. Hulle het kosse begin eet wat deur die ๐ป๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ was en hulle het in die gebruiklike Griekse gimnasiums opgetree in gevegte en hul moes โkaalโ dit doen. (Ja jy kan dit maar gaan google) En natuurlik is die Jode mos besny, so hulle moes letterlik hulle besnydenis ๐๐๐๐๐๐๐๐ om deel te wees van hierdie optredes. (Klink dit nie vir jou bekend nie? Sommige “Christene” moet hul geloof “wegsteek” as hul pagan rituele wil beoefen of wil sondig) Stel jou voor tot watter uiterstes hulle gegaan het om hierdie besnydenis weg te steek!
So baie Jode was besig om te ๐๐๐๐๐๐ in hierdie ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐. Dit was nodig dat God ๐๐๐๐๐๐, en al wie beskikbaar was om teen hierdie aanslag van God se volk op te tree, was Mattathias en sy seun Judah ๐ด๐๐๐๐๐๐๐๐ (The Hammer) en hul klein groepie manne wat saam gestaan het en gesรช het: โ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐!โ
Hierdie wonderwerk van ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ teen die magtige Griekse army, was beslis โn ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ฌ๐ค๐ฎ๐ข๐ ๐ฏ๐๐ง ๐๐๐ om weer die ๐ฑ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ inlyn te kry vir die komende ๐๐ผ๐๐๐๐ธ๐. Daarom was dit ook een van die redes hoekom die Jode 2200 jaar terug besluit het om hierdie wonderwerk jaarliks te vier.
๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐ถ๐๐๐-๐๐๐๐
๐๐๐๐๐๐ ๐๐
๐ป๐๐๐ ๐ด๐๐๐๐
๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐
๐ฝ๐๐๐
๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐.
Met die ๐๐๐๐๐๐๐๐ van die tempel deur die ๐จ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐พ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฎ๐๐ deur die Maccabees en die โ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐โ daarvan het die ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ van die ๐๐๐๐ ook vir my โn mooi en wonderlike betekenis gegee.
Dit is โn Joodse gebruik om โn tempel te โrededicateโ met die ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ in โn ๐ด๐๐๐๐๐๐ in die tempel. Hoe interessant is dit nie dat die olie wat hulle gevind het naby die tempel net genoeg was om ๐๐๐ ๐ ๐๐ te brand.
Terwyl hulle die olie ingesit het en gebrand het die eerste dag, het hulle begin olywe pluk en druk vir olie om nog te maak en tot hulle verbasing het daardie โeen dag hoeveelheid olieโ ๐จ๐ฎ๐ป ๐ซ๐จ๐ฌ ๐ณ๐จ๐ต๐ฒ gebrand. Nog โn wonderwerk van God!
Nog iets baie interresant wat Yeshua gewys het, is hoe ๐๐๐๐ olie nou is in die ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ nou op aarde, en dit ook nou al hoe “๐ ๐๐๐๐ ๐๐ raak” in die Gees. Dit “kos ‘n prys” van ons om te submit, te repent en gevul te word met God se olie.
Net soos in Mattheus 25 waar die ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐ gesoek het by die ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ en dit nie by hul kon kry nie, so ๐๐๐๐๐๐, ๐ ๐๐๐ en ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ sal die โ๐๐๐๐ผ ๐๐ธโ ๐ป๐๐ผ ๐พ๐ผ๐ผ๐โ ook nou wees in die laaste dae. As dit in die ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐, gaan dit in die ๐ฎ๐๐๐ ook ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐. Sommiges gaan nie eers soek vir Olie nie, hulle gaan net aangaan met hulle lewe. Ander wat wel gaan soek sal dit skaars en duur vind en dan eerder opgee en dit nie meer verder soek nie.
๐จ๐๐ ๐ ๐๐ ๐๐๐๐ het daardie olie gebrand, asof God wou wys, ๐บ๐ ๐ถ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐. ๐บ๐ ๐ถ๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐. Syfer 8 in die Gees het ook โn profound betekenis van โ๐ต๐๐ ๐ฉ๐๐๐๐๐๐๐๐๐โ. Dus kon hierdie Olie wat 8 dae gebrand het, ook โn ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฎ๐๐ in die Gees gewees het van New Beginnings vir die Jode met die โ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐โ van die Tempel wat die Maccabees Dedicated Warrior terug geveg het saam met Hom om die ๐ฑ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐.
Weereens ๐๐๐๐ ๐๐๐ฃ aan ๐ธ๐น๐น๐ธ ๐๐ธ๐ป๐ผโ, ๐๐ผ๐โ๐๐ธ ๐ผโ โ๐ผ๐๐๐๐พ๐ผ ๐พ๐ผ๐ผ๐!
Wat ‘n voorreg om as gentile ook nou deel te wees van die Hanukkah wonderwerke!

