Vir WIE het God lief?

‘n Skrifgedeelte wat ons π’‚π’π’Žπ’‚π’ vreeslik graag aanhaal is π‘Ήπ’π’Žπ’†π’Šπ’π’† 8:28, “𝑂𝑛𝑠 𝑀𝑒𝑒𝑑 π‘‘π‘Žπ‘‘ πΊπ‘œπ‘‘ π‘Žπ‘™π‘™π‘’π‘  𝑑𝑒𝑛 π‘”π‘œπ‘’π‘‘π‘’ π‘™π‘Žπ‘Žπ‘‘ π‘šπ‘’π‘’π‘€π‘’π‘Ÿπ‘˜..” maar ons vergeet om die tweede gedeelte ook aan te haal van dieselfde vers, “𝐯𝐒𝐫 𝐝𝐒𝐞́ 𝐰𝐚𝐭 π‡πŽπŒ π‹πˆπ„π…π‡π„π“, 𝑑𝑖é π‘€π‘Žπ‘‘ π‘£π‘œπ‘™π‘”π‘’π‘›π‘  𝑠𝑦 𝑏𝑒𝑠𝑙𝑒𝑖𝑑 π†π„π‘πŽπ„π 𝑖𝑠.”

My vraag vandag is, “Vir π–πˆπ„ het God lief en π–πˆπ„ het God lief?” Nou sΓͺ jy, “Maar Mattaniah natuurlik het God ALMAL lief!”

Oeps toe nie. Die antwoord is eintlik heel maklik, want ons kry mos die π–π€π€π‘π‡π„πˆπƒ altyd in God se woord?Β 

Kom ons kyk wat is die π–π€π€π‘π‡π„πˆπƒ.

𝔾𝕆𝔻 π•Šπ”Ό π•Žπ•†π•†β„π”» π•Šπ•–Μ‚:
“π„πŠ (God) 𝒉𝒆𝒕 π’…π’Šπ’†Μ π’π’Šπ’†π’‡ π’˜π’‚π’• 𝐌𝐘 π’π’Šπ’†π’‡π’‰π’†π’•; diΓ© wat my soek, vind my.”
Υα‘­α–‡α—΄α‘ŒKα—΄ 8:17

Daar het ons nou die antwoord. God sal alles tengoede meewerk vir die wat π‡πŽπŒ π‹πˆπ„π…π‡π„π“, want Hy het diΓ© lief 𝐖𝐀𝐓 π‡πŽπŒ π‹πˆπ„π…π‡π„π“.

Het jy God regtig lief? Liewer as enige iets anders? Suiwer opregte liefde, bo alles en almal? Liewer as daardie verslawing, daardie geheime sondetjie wat jy vertroetel en wegsteek vir almal?

Ek praat nie van ‘n Sondag-kerktoe-gaan-liefde nie, ek praat nie van ‘n in-die-bed-voor-ek-slaap-prewelgebedjie-liefde nie, ek praat nie van “Mattaniah ek’s ‘n Christen, natuurlik het ek God lief 

“-nie, ek praat van ‘n πˆππ“πˆπ„πŒπ„ π‹πˆπ„π…πƒπ„π’ π•π„π‘π‡πŽπ”πƒπˆππ†!

β™₯️

Want Sy Woord sΓͺ, Hy het diΓ© lief wat Hom liefhet. Indien jy wel vir God liefhet, het Hy jou mos ook lief? So moet gladnie bekommerd wees oor enige iets nie want dan sal alles mos tengoede vir jou meewerk as jy Hom liefhet!

Indien jy Hom nie bo alles liefhet nie, is dit vandag jou geleentheid om dit reg te stel. DiΓ© wat Hom soek, sal Hom vind.

πŸ‘‘

Hanukkah blessings
π‘€π‘Žπ‘‘π‘‘π‘Žπ‘›π‘–π‘Žβ„Ž

πŸ’

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *